Redenaars

Oefen Maandae 14:30 tot 15:30

 

REDENAARSKOMPETISIE
Die Koringbedryfmuseum het ‘n redenaarskompetisie gereël. Ons leerders het as volg presteer:
Eunice Cronjé 1ste
Monique Frans 2de
Chrisna Vermaak 3de

 

INTERSKOLE VS JAN VAN RIEBEECK

 


DEBAT: verloor


Breadcrumbs